25 Week Scan – 820g

” Die baba het ‘n ronde kop, nes sy pa”

Hu????????

Dis wat Dr White se toe sy baba se kop meet en toe met die selfde slag omkyk na my…………………………OoooKaay…….. dink ek vir my self. Maar wat sy toe se is dat ‘n mens kan al die features van die kind uitmaak. Pa se seun. Yea!

Any case….
Here is the little face.

Pa se gesig.

25week heartB 148b/min (click here and turn sound up)

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

2 Hands.

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

…..

This entry was posted in Doctor, Riaan. Bookmark the permalink.

Leave a Reply